Mia Lyhne

Mia Lyhne
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 6 Julie 1971 (1971-07-06)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mia Lyhne (gebore 6 Julie 1971) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Boss of It All (2006), Camping (2009), en Klown (2010), en in die televisiereeks Klovn (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy